text
stringlengths
1
96.5k
Martinique 41 - Chakas Rock / Shakas Rock Akkommodasie.
Adres: Ocean Drive, Shakas Rock, North Coast, KwaZulu Natal
Kontak : Salome van Rensburg
Sel (1) : +27-83-5990846
Sel (2) : +27-82-9732958
Martinique 41 (Slaap 4) x 1
Die eenheid is op die eerste vloer en het ‘n pragtige seeuitsig vanaf ‘n private balkon. Dit het ‘n oopplan kombuis met al die toerusting wat jy sou nodig hê. Daar is ‘n oond/stoof, yskas/vrieskas, skottelgoedwasser, wasmajien, tuimeldroëer en mikrogolf asook eetgerei en breekware vir vier gaste.
Daar is twee slaapkamers met koningin grootte beddens asook dak waaiers. Die eenheid het twee badkamers. Een is aan die hoofslaapkamer met bad en stort. Die tweede badkamer het ‘n stort.
Die sitkamer area het gemaklike leerbanke, tv en dstv. Die sitkamer en twee kamers het skuifdeure wat uitloop op ‘n groot balkon.
Die kompleks het ‘n groot gemeensaplike swembad wat ten volle omhein is met braai geriewe. Toegang na die kompleks toe is deur ‘n afstandbeheerde hek en daar is ook twee wagte in die aand.
Daar is skoonmaakdienste beskikbaar behalwe op Sondae en publieke vankansiedae.
Linne word verskaf maar bring asb. jou eie bad en swemhandoeke.
Ons Is naby uitstekende restaurante . Daar is ‘ groot verskeindenheid winkels naby die kompleks. Die nuwe Junction Mall het winkels vir enigiets wat jy sou nodig hê. King Shaka Internasionale lughawe is minder as twintig minute se ry van die kompleks af.
The Ballito Pro(3km)
4709 besigtings sedert13 Nov, 2017.
Laas opgedateer op 20 Dec, 2019.
Martinique 41 verskyn in die volgende afdelings:
Chakas Rock / Shakas Rock Selfsorg Vakansie Woonstelle • Chakas Rock / Shakas RockMartinique 41 - Chakas Rock / Shakas Rock Selfsorg Vakansie Woonstelle
2019 – ‘n Terugblik – toortsie.com
2019 – ‘n Terugblik
Desember 31, 2019 Maart 9, 2020 ~ Toortsie
2019 was nie die maklikste jaar wat ek al beleef het nie. 2019 het sy uitdagings gehad. Sinkplaatpad. Moedverloortye.
In 2019 het ek ook wonderwerke beleef. Tye wat ek net my hande saamgeslaan het in verwondering. Ek het God sien werk. Ek het ervaar hoe Hy gebede wat al vir baie jare gebid word, beantwoord. Soms, uit die bloute, het daar iets gebeur wat ons glad nie verwag het nie en het ons net besef dat God groot is, dat ons God-in-werking beleef. Soms, onverwags, het ons die wonderlikste verrassing denkbaar gekry.
‹ PreviousVuur – NaNoWriMo2019
Next ›One liner Wednesday – Happy New Year!
7 thoughts on “2019 – ‘n Terugblik”
Desember 31, 2019 om 1:39 nm
Happy New Year, dear Toortsie! Best wishes & inspirational blogging in 2020!
Desember 31, 2019 om 1:53 nm
Thank you! May you have a wonderful 2020 as well.
Desember 31, 2019 om 2:49 nm
Januarie 1, 2020 om 7:36 vm
Dankie vir die deel, dankbaar dat jy vir ons gespaar is. Mag 2020 vol liefde, vrede en geluk wees.
Januarie 1, 2020 om 9:12 vm
Dankie Christa. Mag jy ook ‘n wonderlike 2020 hê.
Januarie 1, 2020 om 9:27 nm
Dankie, liewe Toortsie – voorspoedige Nuwejaar!
Januarie 1, 2020 om 9:56 nm
Voorspoed Frannie. Net die beste toegewens.
749 988 ste persoon wat hier inloer! Baie dankie en welkom! Hoop jy loer weer in.
Eskom ‘moet verduidelik’ oor werknemer se lyk
JY LEES NOU Eskom ‘moet verduidelik’ oor werknemer se lyk
Eskom sal moet verduidelik oor die dood van die werknemer Thembisile Yende, wie se liggaam 10 dae lank in haar Eskom-kantoor in Springs was voor dit gevind is.
“Julle kan hulpbronne verskaf vir mense wat jul kabels steel, maar nie vir mense wat jul eie werknemers doodmaak nie. Dit werk nie so nie,” het Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, gesê.
Lesufi het Woensdagoggend ’n groepie gemeenskapslede toegespreek wat buite die Pieterboth-substasie buite Springs betoog het.
Die groep wou antwoorde hê by Eskom oor hoekom die 29-jarige vrou se liggaam in ’n geslote vertrek Maandag ná vieruur gevind is nadat Eskom-werknemers ’n vreemde reuk gekry het in die gange van die substasie waar sy gewerk het.
“Ons kan nie arms gevou sit terwyl ons vroue aangeval en ons geliefdes se liggaam gevind word nie. Dit moet tot ’n einde kom.”
“Ons kan nie ’n land wees wat oorlog teen sy eie vroue voer nie. Ons kan nie ’n land wees wat nie omgee oor sy eie vroue nie. Ons kan nie ’n land wees wat die liggame tel van vroue wat sterf nie.”
Lesufi het ’n beroep op wetstoepassers gedoen om die ondersoeke na moorde op vroue te prioritiseer.
“Stel ’n spesiale taakspan aan om te verseker hierdie kwessie word ondersoek en dat ons oplossings vir die probleme vind.”
Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika (Numsa) wou hê die polisie moet ondersoek of Eskom nalatig was in die hantering van die Yende se verdwyning en dood.
“Ons doen ’ Ons hoop die ondersoek sal lig werp of Eskom inderdaad nalatig was in die wyse waarop die dood van een van ons lede hanteer is,” het die vakbond in ’n verklaring gesê.
Kameras buite werking
Hulle het bevraagteken hoekom die semi-staatsinstelling se aanvanklike ondersoek geen resultate opgelewer het nie, asook hul stilswye oor haar verdwyning, ondanks die feit dat haar motor in die parkeerterrein was nadat sy as vermis aangemeld is.
Haar broer, Mboneni Yende, het Dinsdag aan News24 gesê die familie kan nie haar dood verwerk nie en is teleurgestel in die wyse waarop Eskom die situasie hanteer.
“Toe ons na haar begin soek, het ons geen hulp van Eskom ontvang nie. Tot op hede het ons nog geen steun van Eskom ontvang nie. Hulle het ons nog nie eens besoek nie,” het hy gesê.
Op ’n vraag oor hoekom niemand agtergekom het die deur is so lank gesluit nie, het Khulu Phasiwe, Eskom se nasionale woordvoerder, gesê: “Dis ’n afgeleë terrein met klein kantore. Dis buite Springs geleë. Dis nie soos normale kantore waar mense elke dag in en uit beweeg nie.”
Meer oor: eskom| thembisile yende| springs| misdaad| werknemer| kantoor
Skoknuus by Eskom bevestig
Uitgebreide soektog na vermiste polisieman eindig tragies
Gebruik goeie gehalte vleis. Verwyder senings van vleis. Sny in klein stukkies om te maal. Moenie te veel vet byvoeg nie want die wors kan galsterig word. Ek hou van geen vet nie, maar 'n bietjie moet bygevoeg word. Week die derms in water sodat die sout afgespoel word.
50 ml koljander - rooster dit tot ligbruin en maal goed
1,5 kg beesvleis
1,5 kg varkvleis
2 ml tiemie - opsioneel
2 ml fyn piment
70 g worsderms
Maal die vleis GROF
Meng alles saam en stop!
op 8/18/2008 11:17:00 am
Bloemfontein Courant | Van Aswegen maak NOTC4 debuut
Van Aswegen maak NOTC4 debuut
15:49 (GMT+2), Wed, 27 February 2013
Capie van Aswegen
Die vierde Night of the Champions (NOTC4) gemengde gevegskuns (MMA) toernooi sal hierdie Saterdagaand by die Tempe-binnehuissentrum Bloemfonteiners bederf met meer as tien top amateurgevegte. Courant het gesels met een van die stad se bakleiers wat sy MMA debuut by NOTC4 sal maak wanneer hy die agtkant binnegaan.
Die 32-jarige Capie van Aswegen (1.81m, 105 – swaargewig) is werksaam by Transnet en hoewel hy ’n nuwe gesig in die MMA wêreld is, kan hy boks en hard lak op die rugbyveld. Hy het nie net ’n boksagtergrond van drie jaar se ervaring by Schoemanpark nie, maar hy is ook ’n voormalige rugbyspeler van Griekwas en Griffons. Sy belangstelling in MMA het egter gekom weens sy vriendskap met Donovan Hawkey, ’n bekende in die sportsoort.
“Ek en Donovan het al so bietjie saam geoefen en hy wou my lank reeds by MMA inkry,” vertel Capie. “Maar ek voel nou eers reg daarvoor.”Capie oefen tans by die Warriors Gym in Hilton by die wêreldkampioen Juan Bezuidenhout. Dus kan Capie se gevegstyl as ’n boks- en muay thai-kombinasie beskryf word, wat hom ’n gevaarlike teenstander in ’n staande geveg sal maak. Buiten vir die feit dat hy sy debuut Saterdagaand maak, meen Capie die geleentheid behoort ’n ‘eye-opener’ vir mense te wees oor wat werklik by MMA aangaan.
“Dit is nie satanisties of iets nie, net sport. Baie bekende Bloemfonteiners baklei ook daar en ek dink dit sal goed wees vir mense om dit live te kan sien en nie net op TV nie,” sê hy. Vir meer inligting oor die kaartjieverkope van NOTC4 kontak gerus die organiseerders by 083-612-8590.
Ben & Jerry's stel nuwe roomys vry wat die planeet kan red - Tradisionele resepte - 2021
Save Ons verdwaalde, framboosroomys met framboos- en malvalekker, probeer aandag gee aan klimaatsverandering
Heerlike roomys en 'n geleentheid om die toekoms van ons aarde te red? 'N Dubbele skeppie wonderlikheid.
Ben & Jerry's het pas die vrystelling van hul nuwe roomysgeur aangekondig, Red ons swirl. Maar dit is geen gewone verslawende pint nie: Save Our Swirled moedig sy liefhebbers aan om aksie te neem om bewustheid te verhoog klimaatverandering.
Maar hoe kan framboos -roomys met framboos- en malvalekkers en stukkies roomys -kegelstukke help om die aarde te red? Hou u lepels vas, want Ben & Jerry's voer 'n Stoor ons draai -toer, wat eintlik reeds op 1 April begin het - Ben & Jerry se gratis keëldag. Deelnemers kry gratis roomys, asook die geleentheid om te leer hoe om die aardverwarming te vertraag en ons koolstofvoetspore te ondermyn. Die toer word afgesluit tydens die Verenigde Nasies se klimaatberaad in Parys, Desember vanjaar.
'Hierdie veldtog is net so belangrik soos wat ons ooit by Ben & Jerry's onderneem het, en die tyd om op te tree is nou. Ons begin sien dat ons 'n impak kan hê, 'sê Jostein Solheim, uitvoerende hoof van Ben & Jerry's. 'Ben & Jerry's het daartoe verbind om ons eie koolstofvoetspoor dramaties te verminder in 'n poging om te help om onder twee grade warm te word. Ons vra ons aanhangers om saam met ons leiers oor die hele wêreld op te roep om die oorgang na 100 persent skoon energie nou te ondersteun. ”
Die maatskappy het 'n self opgelegde koolstofbelasting, en sal teen 2020 heeltemal omskakel na 100 persent skoon energie.
Ben en Jerry's wil klimaatsverandering met 'n nuwe geur bekamp
Met sy nuwe geur, Save Our Swirled, doen Ben & amp; Jerry & rsquos 'n beroep op aanhangers om hul lepels in klimaatsverandering te aktiveer.
Die geur is 'n mengsel van framboosroomys, malvalekkers en frambooswervels en donker en wit fudge -roomyshorinkies. Maar Save Our Swirled is ook 'n geur met 'n boodskap: as jy 'n lepel vol grawe, sê die webwerf, en jy kan nie anders as om op te let dat die kegels smelt. Afgekort op pintlidjies as SOS, Save Our Swirled & rsquos -boodskap is eenvoudig: as dit gesmelt het, het dit vernietig, of dit ons roomys of ons wêreld was. Die geur wat vroeër vandeesweek in die VSA bekendgestel is, sal in die somer op Europese markte verskyn en later in die jaar na Asiatiese en Australiese markte gaan.
Die plek waar ons die meeste met ons verbruikers omgaan, is in die vrieskas, en Chris Miller, Ben & amp; Jerry & rsquos Social Mission Activism Manager, het aan ThinkProgress gesê. Alhoewel die geur 'n sentrale element is, is dit deel van 'n wêreldwye veldtog teen klimaatsverandering, het Miller gesê.
As ons dit wil oplos, het ons 'n groot, diverse, voetsoolvlakbeweging regoor die wêreld nodig
Die veldtog fokus op die klimaatberaad van die Verenigde Nasies in 2015, wat einde vanjaar in Parys, Frankryk, gehou word. Sommige van die lande waar Ben & amp Jerry & rsquos die gewildste is, soos die Verenigde Koninkryk, Duitsland, Frankryk, Australië, Kanada en ander & mdash is lande wat deurslaggewend gaan wees in die gesprekke. Miller het gesê dat 'n wye aanhangersbasis die onderneming toegang gee tot 'n kragtige stem uit die voetsoolvlak, wat gelei het tot die gesprekke in 2015.
& ldquo2015 is 'n baie belangrike punt in die wedloop om klimaatsverandering te bekamp, ​​het Miller gesê. & ldquo Ons het 'n venster wat vinnig toemaak en dit is ons laaste kans om aardverwarming onder 2 & deg te hou. & rdquo
Twee grade Celsius is die dikwels genoemde doelwit vir die beperking op aardverwarming, hoewel sommige wetenskaplikes beweer dat selfs dit gevaarlik hoog is. Ben & amp; Jerry & rsquos hoop dat toenemende bewustheid en optrede in die oprit na die Verenigde Nasies se konferensie oor klimaatsverandering in 2015 leiers sal help om wetlik bindende doelwitte te stel wat onder gevaarlike vlakke sal verhit.
Om die 2 & degC -boodskap saam te stel, het Ben & amp; Jerry & rsquos 'n video vrygestel saam met die nuwe geur. Teen 'n stralende agtergrond van roomys wat & rsquos 2 & deg te warm is, wys 'n verteller daarop dat & ldquoA 2 & deg warming van ons planeet & rsquos klimaat 'n ewe dramatiese & mdash , alhoewel baie meer betekenisvolle & mdash impak.
Boonop is elke URL van Save Our Swirled die URL vir www.benjerry.com/climate, waar roomys -aanhangers kan leer oor klimaatsverandering en 'n petisie kan onderteken wat aangebied word deur Ben & amp Jerry & rsquos -vennoot, die wêreldwye webwerf vir burgerlike betrokkenheid Avaaz.org , wat internasionale leiers op die klimaatberaad versoek om teen 2050 100 persent skoon energie te bewerkstellig.
Avaaz het die doel om 3 miljoen handtekeninge teen die beraad te lewer, en het tot dusver ongeveer 2,36 miljoen verdien. Hierdie versoekskrif is egter slegs die eerste stap, het Miller gesê.
& ldquoDit & rsquos gaan nie net daaroor om die een petisie te onderteken nie. Ons hoop dat die petisie 'n toegangspoort tot die groter beweging is, en hy het gesê, en bygevoeg dat sodra aanhangers die petisie onderteken, hulle deel word van Avaaz & rsquos -netwerk vir opdaterings rakende hierdie en ander veldtogte rondom klimaatsverandering. Miller se staking van klimaatsverandering gaan vereis dat almal alles doen, en die petisie is dus slegs die eerste stap op 'n leer van toenemende aktivisme oor hierdie kwessie. & Rdquo
Om die toename in aktivisme te bereik, sal 'n deel van die opbrengs van Save Our Swirled geskenk word aan 'n organisasie wat help om aktivisme te mobiliseer rondom die gesprekke in Parys.
In April het Ben & amp; Jerry & rsquos ook die Save Our Swirled -toer geloods, wat behels dat die onderneming die land deurkruis in 'n opgeknapte Tesla Model 6 om mense te laat praat teen klimaatsverandering. Die Tesla is aangepas om by drie vrieskaste te pas en bevat meer as 1 000 skeppies roomys, wat Ben & amp Jerry & rsquos gratis aflaai vir almal wat betrokke is by klimaatsverandering. Die motor bevat ook 'n & ldquoClimate Action Station & rdquo waar aanhangers die Avaaz -petisie kan onderteken.
Terwyl Ben & amp Jerry & rsquos vantevore veldtogte vir sosiale geregtigheid en geure van sosiale geregtigheid begin het, veral EEN kaaskoek-brownie, wat in 2008 geloods is in 'n vennootskap met die EEN veldtog teen armoede, en die hernoeming van gewilde geure na & ldquoHubby Hubby & rdquo en & ldquoApple-y Ever Na & rdquo om bewustheid te verhoog vir huwelik van dieselfde geslag & mdash dit is die eerste wêreldwye veldtog van die onderneming & rsquos, het Miller gesê.